Jong manne

Kan jong werklose mans nie opgelei word en op plase regoor die land geplaas word om boere by te staan nie. Baie sal te dankbaar wees vir vry etes en n dak oor hul kop. Ek glo daar sal borge wees om manne op lei in basiese weermags kuns of iets soort gelyks om die aanvalle te hanteer.

(Ontvang vanaf E. Pelser op 03/11/2017)

Deel op sosiale media:

Veiligheid

Sit hekke op in elke slaapkamer, en in portaal wat na kamers ly, kry in elke kamer n klein yskas en emmer dan hoef niemand toilet toe te gaan in die aand nie, sit ook hekke op in gang wat na kamers ly, en n hond of 2 tussen kamers en hek in gang dit gaan vir jou baie tyd koop en jy kan hulp ontbied as jy eers in jou kamers is sluit safety hek en gaan nie weer uit tot volgend oggend nie

(Ontvang vanaf J. Miller op 04/11/2017)

Deel op sosiale media:

VYANDELIKE MODIS OPERANDI

As u navorsing gaan doen en die vyandelike modis operandi hier bekend maak is dit GOUD werd.

As u sensasionele plaas aanvalle gaan plaas gaan dit nie werk nie want u gehoor het nie die vermoë om die informasie te vertolk nie.

Twintig verskillende stories in ʼn mens se kop skep net verwarring. Daar is net een manier om ʼn valskerm oop te maak, dit is die regte manier.

Sterkte met julle projek, sal met belangstelling die web tuiste volg.

(Ontvang van D.G. Steyn 05/11/2017)

Deel op sosiale media:

Staan vir Jou Regte.!!

Vir die wat ons swart mede Suid Afrika bewonners ken sal weet dat hulle net reageer op instink en vrees, en dat swakheid hul sterk in hul gemoed. Die Afrikaner was nou te lank swak en slapgat ( jammer daar is nie n ander word daarvoor nie). Die ANC weet dat die slapgat Afrikaner alles net sal aanvaar. Die grondwet is daar om ons te beskerm maar ons word nog steeds afgelag want ons is slapgat!!. Die ergste van alles is ek is deel van die slapgat Afrikaners.
Nou se ek vandag vir die Christen Afrikaners ek sal eerste stref in n stryd om hierdie land te beskerm teen die uitwissing van Jesus en ons Afrikaner volk. Laat ons ,ons verlede sonder vrees onthou en vir die ……… wys wie ons is en waar ons vandaan kom en dat ons dit met ons lewens sal beskerm. Maar voor dat jy my oordeel of aksie neem gaan lees weer die opdragte van God aan Isreal toe hulle Kanaan mos oorneem . Het ons voorvaders dit gedoen het ons nie vandag al hierdie problem gehad nie. Mooi praat om n tafel het en sal nooit werk nie, Ja daar is van hulle wat nog saam met ons sal veg, maar onthou bloed is dikker as water.
Afrikaners as ons nie bereid is om vir Jesus te sterf nie dat moed hulle ons maar almal uitmoor !!!!……………………………..???

(So ontvang van K. Meyer op 6 November)

Deel op sosiale media: